Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:25 Bybel vir Almal (ABA)

Josua het vir die leiers gesê: “Julle moenie bang en bekommerd wees nie, julle moet sterk en dapper wees, want julle sal oorlog moet maak teen julle vyande, maar die Here sal dieselfde doen met daardie vyande.”

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:25 in konteks