Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:19 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle moenie daar bly staan nie, julle moet julle vyande volg en jaag en julle moet hulle van agter aanval. Julle moet keer sodat hulle nie in hulle stede kom nie, want God sal julle laat wen teen hulle.”

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:19 in konteks