Ou Testament

Nuwe Testament

Josua 10:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die son en die maan het toe stilgestaan totdat die Israeliete hulle vyande oorwin het. Dit is so geskryf in die Boek van Jasar: Die son het stilgestaan hoog in die lug, die son het omtrent ’n hele dag lank nie ondergegaan nie.

Lees volledige hoofstuk Josua 10

Kyk Josua 10:13 in konteks