Ou Testament

Nuwe Testament

Jona 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het ’n plant laat groei, en die plant het skaduwee gemaak oor Jona se kop. Die son het hom nie gebrand nie. Jona was baie bly oor die plant.

Lees volledige hoofstuk Jona 4

Kyk Jona 4:6 in konteks