Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 3:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal al die volkebymekaarmaaken Ek sal hulle vatna die Josafat-vallei.Daar sal Ek die volke strafoor wat hulle gedoen hetaan my volk,die Israeliete wat aan My behoort.Die volke het my volk weggevatna ander landeen hulle het my landvir hulleself gevat.

Lees volledige hoofstuk Joël 3

Kyk Joël 3:2 in konteks