Ou Testament

Nuwe Testament

Joël 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Moenie net vir mense wysjulle is jammer nie,wys dit vir die Here.Moenie net julle klereskeur nie, skeur julle harte.Julle moet terugkomna julle God die Here toe,want Hy is genadig en goedvir mense wat swaarkry.Hy is geduldig en vol liefde.Hy vergewe mense se sonde maklik.

Lees volledige hoofstuk Joël 2

Kyk Joël 2:13 in konteks