Ou Testament

Nuwe Testament

Job 6:28-30 Bybel vir Almal (ABA)

28. Maar kyk nou in my oë,ek sal nie vir julle lieg nie.

29. Julle moet asseblief ophouom my te beskuldig,julle moet ophou,ek het nog altyd reg gedoen.

30. Het ek verkeerde dinge gesê?Dink julle ek het nog nieswaargekry nie?”

Lees volledige hoofstuk Job 6