Ou Testament

Nuwe Testament

Job 42:11 Bybel vir Almal (ABA)

Al Job se broers en susters en die mense wat hom voorheen geken het, het na hom toe gekom, en hulle het saam met hom geëet in sy huis. Hulle het vir hom kom sê dat hulle jammer is oor die slegte dinge wat die Here met hom laat gebeur het. Hulle wou hê dat dit weer goed moet gaan met Job, en elkeen het ’n kesita en ’n goue ring vir hom gegee.

Lees volledige hoofstuk Job 42

Kyk Job 42:11 in konteks