Ou Testament

Nuwe Testament

Job 19:28-29 Bybel vir Almal (ABA)

28. Julle sê dat julle my nog meer wil beskuldigomdat julle dink alles is my eie skuld,

29. maar dan moet julle oppas vir die swaard,God sal mense straf wat verkeerd doen.Julle sal weet dat Hy die Regter is.”

Lees volledige hoofstuk Job 19