Ou Testament

Nuwe Testament

Job 19:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hy laat my swaarkry,Hy breek my af van al die kantesoos ’n mens ’n muur afbreek,ek moet sterf.Ek is soos ’n boom wanneer iemanddit uit die grond getrek het,ek kan nie meer hoop dat dit betersal gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Job 19

Kyk Job 19:10 in konteks