Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:25 Bybel vir Almal (ABA)

Al die berge sal vol dorings en bossies wees, die berge waar die mense voorheen geplant en gesaai het. Die mense sal bang wees om daar te kom. Dit sal ’n plek wees waar die mense hulle beeste injaag en waar die skape en bokke alles plat trap.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:25 in konteks