Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 7:2 Bybel vir Almal (ABA)

Agas, die koning van die nageslag van Dawid, het gehoor dat die Arameërs klaar in die land Efraim is. Agas en sy mense het baie bang geword. Hulle het gebewe soos bome in die bos bewe wanneer die wind waai.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 7

Kyk Jesaja 7:2 in konteks