Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 61:8 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Ek, die Here,is lief vir wat reg is,maar Ek haat mensewat ander mense se goed steelen wat nie reg doen aan hulle nie.Ek sal alles vir my volk geewat Ek vir hulle belowe het,Ek sal ’n verbond met hulle maak,’n verbond wat altyd sal aanhou.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 61

Kyk Jesaja 61:8 in konteks