Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 61:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hy sal alles verandervir die mense van Sion wat nou treur.Daar is nou as op julle koppe,maar julle sal blomme op julle koppe hê.Julle treur nou,maar julle sal bly weesen julle sal olyf-olie aan julle smeer.Julle voel nou baie hartseer,maar julle sal singen fees-klere aantrek.Ander mense sal sê julle,die mense van Sion,is bome wat regtig issoos die Here wil hêhulle moet wees.Die Here het hulle geplantom Hom te eer.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 61

Kyk Jesaja 61:3 in konteks