Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 56:6-7 Bybel vir Almal (ABA)

En Ek sal die mensewat nie Israeliete is nieen wat My kom dien,op my gewyde berg bringsodat hulle bly sal weeswanneer hulle in die tempel kom bid.Hulle moet lief wees vir my Naam,hulle moet my dienaars wees,hulle moenie die Sabbatdag ontwy nieen hulle moet aanhou lewesoos Ek vir hulle gesê hettoe Ek met die Israeliete’n verbond gemaak het.Ek sal daarvan houdat hulle op my altaar offers bring,almal sal weet dat al die volkein my tempel kan kom bid.’ ”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 56

Kyk Jesaja 56:6-7 in konteks