Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 53:3 Bybel vir Almal (ABA)

Al die mense het gedinkhierdie man is nie belangrik nieen hulle wou hom nie sien nie.Hy het swaargekry en hy was altyd siek.Die mense het hulle gesig weggedraai,hulle wou nie na hom kyk nie.Die mense het gedinkhy is nie belangrik nie,en ons het gedink hy beteken niks.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 53

Kyk Jesaja 53:3 in konteks