Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 51:6 Bybel vir Almal (ABA)

Kyk na die lug daarboen na die aarde hier onder.Die lug sal verdwyn soos rook,die aarde sal word soos ou klere,en die mense op die aardesal sterf soos muggies.Maar Ek sal julle red,julle sal altyd Myne wees.Ek sal nooit ophou om reg te doen nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 51

Kyk Jesaja 51:6 in konteks