“My volk, julle moet luister na My.Al die mense wat aan My behoort,julle moet hoor wat Ek sê.Ek wil vir julle leer wat julle moet doenen Ek wil hê al die volkemoet weet dat Ek reg besluit.Dit moet vir hulle die lig wees.