Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 51:17 Bybel vir Almal (ABA)

Jerusalem, jy moet wakker word,jy moet wakker word en opstaan.Die Here was kwaad vir jou.Hy het jou laat drink uit die beker,die beker van swaarkrywat jou dronk gemaak het.Jy moes die beker leegdrink.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 51

Kyk Jesaja 51:17 in konteks