Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 51:13 Bybel vir Almal (ABA)

Julle het My vergeet,Ek is die Here wat julle gemaak het.Ek het die hemeldak gemaaken Ek het die aarde op sy plek gesit.Nou hou julle aan om te bewevir die mense wat kwaad is vir julle,die mense wat vir julle verdruk en wat vir julle wil doodmaak.Maar waar is daardie mense nou,die mense wat kwaad was en wat vir julle verdruk het?Hulle verdruk julle nie meer nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 51

Kyk Jesaja 51:13 in konteks