Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 48:17 Bybel vir Almal (ABA)

Ek moet sê dit is die Here wat praat.Hy is die Heilige God van Israelwat vir julle wil vrymaak.Hy sê: “Ek is julle God die Herewat vir julle leer om te doenwat julle moet doen,en Ek lei julle op die padwaar julle moet loop.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 48

Kyk Jesaja 48:17 in konteks