Twee dinge sal met jou gebeur,dit sal skielik gebeur, op een dag:Jy sal alleen wees soos ’n weduweeen jy sal al jou mense verloor.Jy het gedink jy kan alles regmaakwanneer jy toor,maar hierdie dinge sal met jou gebeur.