Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 45:9 Bybel vir Almal (ABA)

Dit sal sleg gaan met iemandwat wil stry met die Godwat hom gemaak heten wat vir God wil sê Hy doen verkeerd.So iemand is soos ’n stuk van ’n kleipotwat gebreek het.Die klei kan nie praat met die pottebakkeren sê: “Wat maak jy?Jy werk nie reg nie.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 45

Kyk Jesaja 45:9 in konteks