Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 42:5 Bybel vir Almal (ABA)

God het gepraat.Hy is die Here wat die hemeldak gemaak heten wat dit soos ’n tent styfgetrek het.Hy is die Here wat die aarde gemaak heten alles wat uit die aarde kom.Hy is die Here wat asem en lewe gee aan die mensewat op die aarde is.Hy het gesê:

Lees volledige hoofstuk Jesaja 42

Kyk Jesaja 42:5 in konteks