Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 42:24 Bybel vir Almal (ABA)

Wie het gesê die vyande kan ons, die Israeliete, wegvat?Ons is die nageslag van Jakob.Dit is die Here wat dit gesê het.Ons het sonde gedoen teen Hom,ons het nie gelewe soos Hy wil hê nie,ons het nie gedoen wat Hy vir ons geleer het nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 42

Kyk Jesaja 42:24 in konteks