Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 42:16 Bybel vir Almal (ABA)

Ek laat blinde mense loopop ’n pad wat hulle nie geken het nie,Ek lei hulle na plekke waarvan hulle niegeweet het nie.Ek verander die donker voor hulle,Ek maak dit lig,Ek maak die pad vir hulle gelyk.Dit is die dinge wat Ek doen,Ek sal aanhou om dit te doen.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 42

Kyk Jesaja 42:16 in konteks