Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:19 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, volk wat in Sion woon,in Jerusalem,julle sal nooit weer huil nie.Wanneer julle die Here roepen vra Hy moet julle help,dan sal Hy weer goed wees vir julle.Dit is seker.Wanneer Hy hoor julle bid,dan sal Hy dadelik antwoord.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:19 in konteks