Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 30:18 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom is die Here gereedom julle te help,Hy wil julle graag helpen Hy wil weer goed wees vir julle.Daarom maak Hy alles gereedom weer goed te wees vir julle.Die Here wil dit doen,want Hy is die God wat reg doen.Dit gaan goed met almalwat glo dat Hy sal doen wat Hy belowe het.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 30

Kyk Jesaja 30:18 in konteks