Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 29:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê:“Hierdie volk kom dien Mymet hulle mond, met hulle woorde.Hulle eer My met die woordewat hulle sê,maar hulle hart is ver van My.Daarom probeer hulle My dienmet wette wat mense gemaak het,dit is nie Ek wat daardie wette gemaak het nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 29

Kyk Jesaja 29:13 in konteks