Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 27:9 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom, as die mensevan Israel nou wil hêdat die Here hulle sondemoet vergewe,dan moet hulle al die altare stukkend slaan.Hulle moet dit fynslaansoos wanneer ’n menskalk-klip fynstamp.Daar moenie meer gewyde paleen wierook-altare wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 27

Kyk Jesaja 27:9 in konteks