Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 27:11 Bybel vir Almal (ABA)

Die bome se takke is droog,vroue breek dit af en hulle maak vuur.Dit het gebeur met die mensevan Israel.Hulle wou nie lewe soosdie Here wou hê nie,daarom was hulle Makernie jammer vir hulle nie.Hy is nie meer goed vir hulle nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 27

Kyk Jesaja 27:11 in konteks