Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 26:19 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die mensewat aan U behoort en wat gesterf het,sal weer lewe.Ja, julle wat nou dood is,wat in die stof van die aarde lê,julle wat daar in die doderyk is,julle moet wakker word en juig,want soos die dou uit die lugdie plante laat groei,so sal die aardedie mense wat gesterf het,weer laat lewe.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 26

Kyk Jesaja 26:19 in konteks