Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 26:18 Bybel vir Almal (ABA)

Ons liggaam het krom gebuigsoos ’n vrou wat ’n baba kry,maar daar het nie ’n babauit ons gekom nie,daar het niks uitgekom nie.Daar het nie ’n redderuit ons gekom nie,en ook nie mensewat op die aarde kan woon nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 26

Kyk Jesaja 26:18 in konteks