Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 2:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sal die regter weestussen die volke,Hy sal die baie volke vrede laat maak met mekaar.Dan sal die volke hulle swaarde en spiese smelten hulle sal daarvan skerp ysters maak om te ploegen messe om bome se takke af te sny.Die volke sal nie weer oorlog maak teen mekaar nieen hulle sal ook nie leer om oorlog te maak nie.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 2

Kyk Jesaja 2:4 in konteks