Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 18:7 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie tyd sal die lang mensemet die blink velle weer kom,die mense vir wie almal bang is,die mense wat sterk isen wat maklik ander mense aanval.Baie riviere vloeideur daardie mense se land.Hulle sal presente bringvir die Here wat oor alles regeer,hulle sal dit bring na Sionsberg,die plek van die Here wat oor alles regeer.”

Lees volledige hoofstuk Jesaja 18

Kyk Jesaja 18:7 in konteks