hoofstukke

  1. 1
  2. 2
  3. 3
  4. 4
  5. 5
  6. 6
  7. 7
  8. 8
  9. 9
  10. 10
  11. 11
  12. 12
  13. 13
  14. 14
  15. 15
  16. 16
  17. 17
  18. 18
  19. 19
  20. 20
  21. 21
  22. 22
  23. 23
  24. 24
  25. 25
  26. 26
  27. 27
  28. 28
  29. 29
  30. 30
  31. 31
  32. 32
  33. 33
  34. 34
  35. 35
  36. 36
  37. 37
  38. 38
  39. 39
  40. 40
  41. 41
  42. 42
  43. 43
  44. 44
  45. 45
  46. 46
  47. 47
  48. 48
  49. 49
  50. 50
  51. 51
  52. 52
  53. 53
  54. 54
  55. 55
  56. 56
  57. 57
  58. 58
  59. 59
  60. 60
  61. 61
  62. 62
  63. 63
  64. 64
  65. 65
  66. 66

Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 18 Bybel vir Almal (ABA)

Die lang mense met die blink velle

1. Dit sal sleg gaan met die landwaar daar so baie insekte is,daar by die riviere in die land Kus.

2. Die mense van Kus het mensena Jerusalem gestuur,hulle het oor die water gekomin papirus-bote.Maar hierdie mensewat so vinnig gekom het,moet teruggaan na hulle eie volk toe,na die lang mensemet die blink velle,die mense vir wie almal bang is,die mense wat sterk isen wat maklik ander mense aanval.Baie riviere vloeideur daardie mense se land.

3. Julle almal wat in die wêreld woon,julle wat op die aarde woon,julle sal sien wanneer iemandop die berge ’n vlag in die lug hou,julle sal hoor wanneer iemanddie ramshoring blaas.

4. Want die Here het vir my gesê:“Ek sal stil uit my woonplekna alles kyk,stil soos die warm son in die middag,soos ’n miswolk in die somer.

5. Maar voordat die mense begin koring afsny,het die wingerdstokke opgehou blomen die groen druiwe begin ryp word.Dan sny die boer die nuwe jong takkies afmet ’n snoeimes,hy knip die takkies af wat later gegroei heten hy gooi dit weg.

6. Hy los die takkiesvir die wilde voëls van die bergeen vir die wilde diere.In die somer sit die wilde voëls daaren in die winter lê die wilde diere daar.

7. In daardie tyd sal die lang mensemet die blink velle weer kom,die mense vir wie almal bang is,die mense wat sterk isen wat maklik ander mense aanval.Baie riviere vloeideur daardie mense se land.Hulle sal presente bringvir die Here wat oor alles regeer,hulle sal dit bring na Sionsberg,die plek van die Here wat oor alles regeer.”