Ou Testament

Nuwe Testament

Jesaja 10:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, het dit klaar besluit, en Hy sal nie sy plan verander nie. Hy sal al die mense van die land straf.

Lees volledige hoofstuk Jesaja 10

Kyk Jesaja 10:23 in konteks