Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 9:25-26 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Eendag sal Ek almal straf wat besny is: die mense van Egipte en Juda en Edom, die Ammoniete, die mense van Moab en die mense wat in die woestyn woon en wat die kante van hulle koppe kaal skeer. Hulle is besny maar hulle dien My nie, en die hele volk Israel wat besny is, dien My ook nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 9

Kyk Jeremia 9:25-26 in konteks