Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:4 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesê: “Jeremia, jy moet vir die mense van Jerusalem sê: Die Here sê: Wanneer mense geval het, dan staan hulle weer op, wanneer hulle van ’n pad afgeloop het, dan draai hulle om en kom weer terug.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:4 in konteks