Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:16 Bybel vir Almal (ABA)

Die vyande kom al klaar by die stad Dan verby. Hulle perde snork en runnik, en almal in die land bewe. Hulle sal kom en alles verwoes, die land en die plante, die stede en die mense wat daar woon.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:16 in konteks