Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 8:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “In daardie tyd sal mense die bene van die konings van Juda uit hulle grafte uithaal, en ook die bene van die koning se amptenare, en die bene van die priesters en die profete en die mense wat in Jerusalem woon.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 8

Kyk Jeremia 8:1 in konteks