Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:9 Bybel vir Almal (ABA)

Julle steel en vermoor mense en pleeg egbreuk, julle belowe dinge wat julle nie wil doen nie, en julle vertel leuens, julle bring wierook-offers vir Baäl en julle dien ander gode wat julle nie geken het nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:9 in konteks