Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 7:21 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: “Dit sal beter wees as julle die vleis van julle brand-offers self eet saam met die vleis van julle ander offers.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 7

Kyk Jeremia 7:21 in konteks