Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 52:31 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Ewil-Merodak het besluit om goed te wees vir koning Jojagin. Dit was in die sewe-en-dertigste jaar nadat koning Jojagin van Juda ’n gevangene geword het in Babel, in die eerste jaar nadat Ewil-Merodak koning van Babel geword het, in die twaalfde maand, op die vyf-en-twintigste dag van die maand. Koning Ewil-Merodak het toe vir koning Jojagin uit die tronk laat kom.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 52

Kyk Jeremia 52:31 in konteks