Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 5:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê:“Loop in die strate van Jerusalemen kyk op al die oop stukke grond,kyk of julle een mens kry wat reg doenen wat wys dat die waarheidvir hom belangrik is.As julle so iemand kry,dan sal Ek die stad se sondes vergewe.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 5

Kyk Jeremia 5:1 in konteks