Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here praat oor Damaskus. Hy sê:“Die mense van die stede Hamat en Arpadweet nie wat om te doen nie,want hulle het slegte nuus gekry.Hulle smelt weg, hulle gaan heen en weersoos die branders van die see wat nie stil word nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:23 in konteks