Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:20 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom moet julle hoor wat die Herebesluit het oor Edom,julle moet hoor wat Hy wil doenmet die mense van die stad Teman.Die vyande sal hulle kinders wegsleep,dit is seker,hulle sal al die mense wegvatuit die woonplek van die Edomiete,dit is seker.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:20 in konteks