Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 49:19 Bybel vir Almal (ABA)

“Dit moet julle weet,soos die diere in ’n weiveld langs ’n waterstroomvlug wanneer ’n leeu uit die bosseby die Jordaan-rivier kom,so sal Ek die Edomiete skielik laat vlug uit hulle landen Ek sal iemand kies om oor die land te regeer.Want wie is soos Ek, en wie kan doen wat Ek doen?Watter koning kan téén My wees en aanhou lewe?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 49

Kyk Jeremia 49:19 in konteks