Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:28 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Here sê:“Julle, my dienaars, nageslag van Jakob,julle moenie bang wees nie, want Ek is by julle.Ek het julle weggejaag na ander volke toe.Ek sal daardie volke laat verdwyn,maar Ek sal júlle nie laat verdwyn nie.Maar Ek sal julle straf, Ek moet dit doen,Ek kan nie sê julle is onskuldig nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:28 in konteks