Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:27 Bybel vir Almal (ABA)

“En julle, my dienaars, nageslag van Jakob,julle moenie bang wees nie.Mense van Israel, julle moenie skrik nie,want Ek sal julle red daar ver waar julle is.Ek sal julle nageslag red uit die landwaar hulle gevangenes is.Die nageslag van Jakob sal terugkomen hulle sal veilig wees,en daar sal niks wees wat hulle pla nie,hulle sal vir niemand bang wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:27 in konteks